Hoekom moet ek SheerGuard se Deurskynende Diefwering kies?

SheerGuard se Deurskynende Diefwering is baie uniek vir sy soort, nie net omdat dit deurskynend is nie maar ook omdat dit bestaan van ‘n uiterse sterk material genaamd; Makrolon Polycarbonate. SheerGuard gebruik hierdie spesifieke material as diefwering omdat die impak weerstand wat die material bied groter is as die van staal. 5mm in dikte Polycarbonate […]